//Hoebeb, Eliakim * 1906, Okombahe † 02.01.1985, ?. Ordained 28.08.1949 in Karibib Detail of photo published in BRM 1949 Heft 1, description found in RMG 2.651a p. 171 Baumann p. 139 "Pastor Eliakim //Hoebeb en vrou" VEM VII 9 06/1356 Vollmer Source: AELCRNVIII2.1PaulinumBriefe1935-38p117 Baptized: ca. 1906. Confirmed: 22.04.1928. Mother language: Nama. Other languages: German, Afrikaans, Herero. Worked as a general worker in Okombahe before joining the Church. Completed Sub B. Evangelist course: 1938-1940. Pastor course: 1948-1949. Ordained on the 28.08.1949 in Karibib. Basic salary: R 24. Allowance for the wife and the children: R3. "Sakramentsbediening toegelaat."1 Konfirmiert 22.04.1928 (AELCRN VIII 2.17.7 Extra Heft in Ordner) Was instrumental in keeping the Karibib congregation alive during the IIWW when Pönnighaus was ordained in South Africa and W. Diehl put under house arrest. Attended the first pastors course after the re-opening of the "Paulinum" in February 1947 and passed the examination two years later in July 1949. He was ordained as a pastor on 28.08.1949. 2 Worked on a copper mine in Okombahe AELCRN VIII 2.17.7 Circular Letter by F. Pönnighaus 1947-1951, "Bergdama" completed Paulinum after the first evangelist course in January 1941 with the result "good" and was send to Karibib. RMG 2.561a p. 200. On 15.08.1947 the following co-workers were part of the congregation KARIBIB/OTJIMBINGWE Name "Stamm" Rang Alter Born Dienstalter Started Platz Eliakim //Hoebeb D HE 37 1910 8 1939 Karirib Heinrich /Nuwuseb D HiE 50 1897 15 1932 Albrechtshöhe Willibald Kenauta H E 65 1882 20 1927 Otjimbingwe Gerhard //Gawaseb D E 60 1878 20 1927 Annawood Johannes Gertze B E 60 1878 15 1932 Otjimbingwe Efraim Araeb D Gemeindehelfer 60 1878 3 1944 Otjimbingwe Quelle: AELCRN I 3.5 Evangelisten konferenzen Listen von Evangelisten 1947-68 Während der Hausinternierung von Missionar Wilhelm Diehl erledigt Eliakim //Hoebeb die Gemeindearbeit. Diehl bekommt vom Magistrat in Karibib vor dem Ablauf des Krieges die Erlaubnis, wieder Besuche auf der location zu machen und nach Otjimbingwe zu reisen.3 Pönnighaus schreibt in BRMG 1950/3:46 (Juni 1950) [Pönnighaus berichtet von dem 21.08.1949, //Hoebeb ist noch Evangelist]: "Eine alte Frau wird begraben. Sie ist die Schwester einer mächtigen und angesehenen Frau in der Gemeinde. Aber Eliakim hat sie gekannt als säumige Christin und sehr träge Kirchgängerin mit unordentlichem Lebenswandel. Viele Menschen begleiten ihren Sarg auf dem Wege zum Friedhof. Sie kommen in die Nähe der Kirche. Die Glocken fangen an zu läuten! Im Nu sendet Eliakim Botschaft, mit Läuten aufzuhören. Sofort wird's still. Auch kein Lied wird gesungen, wie es sonst doch der Fall ist. - Am Abend erzählt er unter Seufzen: "O, die Leute sind böse auf mich, aber Meneer, es muß doch sein, es muß doch Zucht und Ordnung sein!" - Am nächsten Sonntag [21.08.1949] ist die Kirche auffallend gut besucht. Eliakim predigt. Nachher: "Nun, man ist Dir doch wieder gut?" "Ja, es hat geholfen! Gott sei Dank!" - - -" Zur Ordination berichtet Pönnighaus in BRMG 1950/3:47 (Juni 1950): "Eliakim besteigt zum erstenmal die Kanzel. Er kniet. - So, nun soll das Streben nach Größe aufhören; nur Dein Diener möchte er sein, Herr Christ; möchte sein Volk auf ihn hören! - Nun steht er da oben, schaut herab auf die Gemeinde, aus der er hervorgewachsen ist. Eine Verwirrung scheint ihn zu überkommen. Er spricht wie einer, der sich klein vorkommt. Was er sagt, ist nicht viel. "Wir wollen Gott danken, daß er uns bis hierher gebracht hat! Es ist eine Gnade!" Bald macht er Schluß. - Aber nun die Chöre und Posaunen! Sie wechseln ab in Jubel und Begeisterung. Ihr Pastor, ihr Bruder ist dies. Wie die weißen Menere steht er vor ihnen! Es ist erreicht! Ein Sieg!! So triumphierend ist die Stimmung." Zur Ordination berichtet Pönnighaus in BRMG 1950/3:47 (Juni 1950): "Am Nachmittag [des 28.08.1949, nach der Ordination]sitzt Eliakim in seinem Pontok mit den Gästen aus seiner Familie. Plötzlich Stimmen und Stürmen draußen. David Gôaeiseb mit Anhang. Heute morgen hat er dem Eliakim als Ouderling die Segenshand aufgelegt. Nun hat er die grüne Fahne in der Hand und pflanzt sie hoch auf Eliakims Pontok. Es ist die Fahne der Selbständigkeitsbewegung des Bergdamaravolkes. Und Eliakim ist ein Rassereiner [sic] dieses Volkes wie wenige, so schwarz, wie einer nur sein kann! Er stürzt heraus vors Haus, mit ihm die Freunde aus Usakos. "Was macht ihr da? Ist das die Fahne des Herrn Jesus? Weg mit der Fahne! Ich habe nichts zu tun mit den Völkern und Reichen dieser Welt! Nicht Politik! Nur das Reich Jesu Christi und seine Fahne! Der will ich dienen." Seine Freunde rufen "Wenn ihr nicht sofort die Fahne vernichtet, fahren wir auf der Stelle ab!" Man holt sie herunter; man besteht darauf, daß sie zertrennt wird, daß man sie zu Kleiderflicken verwendet. - - -." "Als die 11 Pastoren ihren Kursus begannen, hatte sie ausgemacht, daß keiner eine körperliche Arbeit tun dürfe, damit die AMEC-Leute [...] sie nicht verspotteten. [...] Nun aber war doch durch das bestandene Examen die Würde erreicht! Und nun? Eliakim trägt Wasser! An jedem Tage kommt er treu und hilft den Garten begießen! Schon Wochen. Er verlangt nichts dafür. - - - " (Pönnighaus in BRMG 1950/3:47 (Juni 1950)) "Die Eingeborenen haben keinen Sinn für schöne Blumen. Sie suchen nur Kost. Ein Lehrer, die [sic] viel Sinn für Musik hatte und selbst dichtete, hat uns einmal einen üppig blühende Azaleen-Staude als Unkraut ausgezogen. Ein anderer Mann, der lange Zeit täglich ein Veilchenbeet zu begießen hatte, fragte ärgerlich, wann den endlich Kost an dies Grünzeug käme. Auch darin hat sich Eliakim entwickelt. Unser Ilschen erzählte, wie er an einem Abend, als die letzten Sonnenstrahlen die Blumenfarben im Gärtchen so herrlich aufleuchten ließen, ganz überwältigt dagestanden hätte und gesagt: "Das ist doch schön, das ist ein Stückchen Paradies!" - - - " (BRMG 1950/3:48 (Juni 1950)). RMG 2.640b p. 003(only list), Son of Christian //Hoebeb?, could speak and write outstanding German see his letter in RMG 2.640b p. 016. Attended the important first evangelists conference in Karibib in January 1948 amongst 48 other evangelists from the 22 congregations from all over SWA 1.EC 1948 RMG 2.642p.69, Also: Mentioned as "Bergdama"Conference1951RMG2.642p.47r, Co-workers conference 1955 RMG 2.642 p. 027, "Die verslag van Paulinum te Karibib oor die begin van sy werksaamhede van 1938-1955. Volgens die bogemelde teks was ek deur die Prinsipaal Eerw. O. Milk versoek om verslag te doen oor die eerste begin van Paulinum en sy werksamhede, omdat ek ene onder die eerste broeders was. Ek het teruggedink na die Skool van Okahandja waar ou Präses Dr. H. Vedder die onderwysers opgelei het. daar het Dr. H. Vedder ook vir die evangeliste onderrig. Die kursus het geduur van ses tot twalf mande. [...] Ons het die Skool eers begin in die kerksaal. In die winter was die kom vir ons gevaarlik. Later het ons die binneste mure van die huis van ou leraar Diehl waarin hy teen laas gewoon het afgebreek en daarin die Skool hervat. In die leesure het die ander broers vir die broers wat nie kan lees nie geleer om te lees in besondere stilplekke soos byv. in stoep. Om hulle te leer lees was baie moeilik. Gedurende die namiddae het ons met hande werk begin tot 5 uur. Daarna het ons predikasie geleer. Elke Saterdag het ons hout gaan haal met die hand kar. Ons het daardie werk verrig met groot blydskap. Ek het die broers gelei (of gewys) waar om die hout gaan haal omdat ek daardie wyke van Karibib tot by Otjimbingwe geken het. Toe die hout ver was het die Leraar 'n broer versoek om ons van hout te voorsien van sy plaas af. Ons tuiste was in die Lokasie. Omdat die huise vir ons daar gekoop was. Gedurende daardie tyd was daar nie 'n behoortlike woning vir die Paulinum nie. Juffrou Pönnighaus het ons vrouens geleer om te lees en om ook naalwerk te doen. Sy het ook siekes besoek en vir hulle gesorg. Duur sy onderrichg het baie van ons vroue geleer. Nege van ons broers het onverwags ontslaan weens wangedrag von Paulinum. In die jaar 1939 was Hendrik Benjamin uitgestuur as help evangelis na Tsumeb. Volgens die versoek van Eerw. Brockmann was Jakobus Stevenson uitgestuur as evangelis na Swakopmund. Jufta Karingo het Paulinum verlaat weens siekte. In 1939 het Luther Kapukare na die vakansie nie opgedaag nie. [...] Eerw. Pönnighaus het my in my diens ingelei. Na die Godsdiens het ons die teks bespreek. 'n Mens kon waarlik erken gewees het hoe Eerw. Pönnighaus sy plig gedoen en ons in die diepte van die skryf (sic!) ingelei het. Maar een van ons broers broeder Reinhard Ruzo het die Herero Gemeendes op 'n verskriklike wyse verlei deur Oruuano in 1955 te stig. Wat vir hom nie goed gewees het, is 'n geheim. Dit is net duidelik dat die diuwel onder goeie saad onkruid gesaai het. Math. 13, 27b-28. Van 1950-1952 was daar 'n kursus vir die evangeliste wat in die diens was en nuwelinge wat kom begin het. In daardie tyd was Eerw. Pönnighaus ernstig siek. Maar hy het ook in daardie siekte sy Skoolwerk gedoen. Toe die siekte ernstiger geword het, het hy 'n groot operasie ondergaan. Ons was vreesbevange in daardie tyd, want ons het gedink dat hy miskien gaan sterf omdat hy in sy ouderdom was en die operasie ook ernstig was. Maar die Here het ons bede verhoor en hy gehelp (sic!). Na daardie kursus het hy die laaste kursus van die Pastore voltooi. Die Here het sy kneg se werk geseën en Hy het sy gees vir hoom (sic!) oorvloedig gegee tot vandag toe. Ons dank die Here geweldig en die Sending oor hierdie goeie werk wat ou Meneer Pönnighaus in ons begin het en nog steeds doen, in die Bybel vertaal. Ons bid vir die Here om vir hom in sy ouderdom 'n krag te verleen en dat hy sy groot en moielike werk met vreug mag beeindig. Ons het ook daarvoor gedink wie die Here vir die werk van die Paulinum sou oproep. Die Here het vir Paulinum Eerw. O. Milk opgewek.Hy het vir Eerw. Pönnighaus opgevolg. In dieselfde jaar het hy die nuwe dorp van Paulinum begin bou. In 1957 het ons Pastore Paulinum besoek om 'n opknappingskursus by te woon en waarin ons geestelik verfris en ook opgelei word vir die verantwoordelikheid van die selfstaandige (sic!) bestaan van die Kerk. Die kursus het ses mande geduur. Die verkondiging van die skrif en die Kerorde (sic!) van selfstandigheid was ons in alle erns geleer. Eerw. O. Milk het sy plig getrou gedoen en gepoog om ons onder die verstand te bring en dat ons dit alles in die Gemeentes ordentlik mag werk. In die dorp van Paulinum het ons in besonder Gemeenskap leerken (sic!). Ons het dikwels in die Groot saal van die Paulinum met groot blydskap ontmoet. Ons het God geloof vir Sy wonderbare help omdat Hy vir ons 'n mooi wonings (sic!) vir Sy woord geseën het. Die vroue het vir ons met kos op regte tyd bedien, daarom was ons studies onverhinderd. Juffrou Milk het vir ons met kos en met ander benodihede versorg. Die Here het ons in daardie kort dae baie geseën en diet was 'n tyd van vrede. Ons dank die Here besonder omdat Hy vir ons Eerw. O. Milk as 'n regte leier van Paulinum geroep het met broeder Eiseb. Dit is duidelik in Suidwes-Afrika hoe die saad wat na eeu gesaai was ontkiem en vrugbaar gewees het. Hoewel die Kerk in groot versoeking verkeer, kon die Kerk se skuitjie van sy lewe nie deur die golwe van die see omgekantel word nie. Sy het homself ' besondere vesting in Otjimbingwe gevind. Daarom het die evangelie van Matheus oor die Kerk van die Here 'n mag. "Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wereld." Math. 28, 20b. Die Here sal ook met Paulinum in Otjimbingwe wees. E. Hoebeb, Okombahe, 16.01.1963. AELCRN\AELCRNVIII2.17.7CircularLetterbyFPönnighaus1947-1951 See photo in AELCRN Okombahe 1961-65 Auszüge aus Gockel, Klaus "Mission im Lande der Apartheid". Vorabdruck Ursula Pönnighaus. S. 19 "Pastor Eliakim Hoebeb hatte als 13/14 jähriger nur zwei Jahre Schulunterricht haben können, besuchte dann in Otjimbingwe die Handwerkerschule der RMG. Danach wurde er in einen Evangelisten-Kursus und später im zweiten Pastoren-Kursus aufgenommen und ausgebildet, beide von meinem Vater geleitet." Jahresbericht über das Jahr 1955. Datiert: 17.01.1956 aus Okombahe S. 17-19 S. 13 "Pastor der riesigen Reservatsgemeinde [...] war Eljakim Hoebeb, der etwa zehn Jahre älter war als sie und ihr väterlicher Freund wurde. Ihr Vater hatte ihn ausgebildet, ihre jüngeren Brüder waren Spielkameraden der Kinder des Pastors. 'So gehörte ich ein Stück weit mit zur Familie. Das gefiel mir.'" Auf der 7. Ordentlichen Synod in Otjimbingwe vom 27.09.-01.10.1976 berichtet der Präses, dass Evangelist Eliakim Hoebeb "[...] het na 'n lang getroue dienstydperk sy pensioeniering aanvaar. Dit is met groot dankbaarheid dat die Kerkbestuur terugblik op die jare van diesn van Br. Hoebeb. Ons is seker dat Br. Hoebeb tespyte van al die laste en teleurstellings vandag dankbaar kan terugblick op die kosbare jare van diens in die wingerd van die Meester. "4 Married: His wife: Jakoba neé Guriras married on 17.09.1935 born Jan. 1909 baptized in Okombahe on 08.08.1909 confirmed on 16.3.1924 AELCRN VIII 2.17.7 Circular Letter by F. Pönnighaus 1947-1951, "Mit seiner Jacoba [sic] hat er's nicht immer leicht. Aber er trägt ihre körperlichen Gebrechen (Lungentuberkulose) mit großer Geduld. Schlimmer war's, daß sie zuzeiten in Gefahr war, dem Zuckerbier zu verfallen, bis Gott sie ernst warnte und sie sich in der Trunkenheit den Arm brach. Das ist beiden zum Segen geworden, und er hat sie mit viel Liebe und Geduld, sicher aber auch mit Gebet und Gottes Wort herumgeholt, so daß Gottes Geist in ihr wirken konnte. Sie war früher sehr stumpf, hat uns aber in letzter Zeit in den Gebetsstunden oft in Erstaunen gesetzt durch die innigen, sehr inhaltsreichen Gebete, die davon zeugten, daß sie gewohnt ist, auch im Kämmerlein zu beten." (Pönnighaus in BRMG 1950/3:48 (Juni 1950)). Children: Gideon Gurirab born 16.02.1927 in Okombahe baptized 9.10.1927 AELCRN VIII 2.17.7 Circular Letter by F. Pönnighaus 1947-1951, Confirmed: 11.06.1944. Mother language: Nama. Other languages: Afrikaans. Worked as a teacher in Usakos before joining the training as a pastor. Completed Augustineum. Pastor courses: - 1968. Ordained: 27.10.1968 in Usakos. Married Constantia (no surname recorded) on 04.06.1954, born on 24.06.1932 in Windhoek. Children: Augustinus 27.07.1950 Samuel 02.11.1954 Gretchen 14.12.1955 Esther 08.01.1958 Ursula 10.01.1960 Helena 31.10.1961 Hendrik 18.07.1965 Monika 08.07.1963 Agnes 30.08.1967 Congregations: Karibib 01.11.1968-03.1970 Swakopmund 04.1970-1971 Gobabis 1972-5 Nikodemus Kook born 11.12.1940 baptized 03.08.1941 in Kranzberg (parents: Johannes and Katrina) Absalom Gurirab born 13.02.1933 baptized 20.10.1934 in Okombahe (parents: Jakoba and Samuel /Narib) AELCRNVIII2.17.7CircularLetterbyFPönnighaus1947-1951 467_6723.jpg, The children of his son Gideon grow up in the household of Eliakim: Augustinus 27.06.1950 Samuel 28.11.1954 Education: Other family members connected to RMS: Mission Stations: Congregations: Karibib district (Diehl) 1941-1947 Karibib 1950-1952 Okombahe 1953 - Okombahe (after his ordination) History with the RMS: DIE Lutherse Kerk op Okombahe herdenk hierdie naweek sy 100ste bestaansjaar. Sendingwerk op Okombahe het in 1871 begin, volgens die brief van eerw. Daniel Cloete uit die argiewe van die Rynse sendinggemeenskap. In die begin van 1908 is die hoeksteen vir die nuwe kerkgebou op Okombahe gelê. Die gemeente in die gebied het geld vir die kerk bymekaar gemaak. Die bouery het goed gevorder en op 15 September 1908 is die kerk ingewy. Eerw. Hugo Baumann, seun van wyle eerw. Christian Baumann wat op 21 Februarie 1901 na Okombahe gekom het, is dankbaar dat die evangelie reeds 37 jaar op Okombahe verkondig kon word. Die gemeente was tydens die inwyding meer as 1 000 lidmate sterk. Die agtergrond van die evangelisasiewerk wat deur die sendelinge op Okombahe verrig is, word uit die brief van wyle eerw. Cloete gehaal. Eerw. Cloete, wat vanaf die Kaap met Hugo Hahn na Hereroland ge kom het, het in sy berig van 9 Julie 1871 genoem dat hy opdrag gehad het om die Bergdamara-stasie op Okombahe op te rig. Luidens die berig was sendelinge heeltemal tevrede met Okombahe, wetend dat hulle nêrens 'n beter plek as hierdie sou kry nie. "Elkeen kon glo ongehinderd sonder 'n getwis genoeg water vir sy tuin put en ons almal wil graag hierdie plaas behou," het eerw. Cloete in die berig geskryf. Die kerk en skool is onder 'n boom gehou. Die bewoners van Okombahe in 1871 was sowat 300 en daar was byna 200 skoolkinders. Aangaande kerk- en skoolbesoek kon die sendelinge nie kla nie - almal het gekom tensy hulle uitstedig was. Daar was 24 mense gedoop, terwyl 33 die dooponderwys gereeld bygewoon het. Dít was die begin van die sendingwerk op Okombahe, skryf eerw. Cloete. 'n Skoolgebou wat ook as 'n kerksaal gedien het, is in September 1873 voltooi. Die kerksaal was 'n beskeie gebou, nogtans was die mense trots daarop: "As ons êrens gaan, moes ons altyd agter gaan sit, maar hierdie kerk is ons eiendom wat ons met ons eie hande opgerig het," was die aanhaling van 'n Damara wat eerw. Cloete in sy brief noem. Meer en meer Damaras het na Okombahe gekom. Vyf jaar lank het die sendingwerk gevorder totdat droogte en oorlog tussen die Namas en Herero's asook onenigheid onder die Bergdamarauitgebreek het. "Samehang en eensgesindheid ontbreek. Die droewigste en swaarste is dat die volk kleef aan vleeslike lus," het eerw. Cloete gekla. Tydens die oorlog het eerw. Cloete ook Okombahe verlaat en op Omaruru is hy deur Herero's aangeval en hy het al sy besittings in die aanval verloor. Die kerk het gereël dat hy die sendingwerk op Scheppmansdorp oorneem. Okombahe was verlate, tuine en velde was deur die oorlog verwoes. Teen 1882 was daar weer aansienlike getalle Herero's en Damaras op Okombahe, terwyl die jong sendeling Carl Heinrich Niederwelland hom in dieselfde jaar op die plek gevestig het. Eerw. Niederwelland het ook goeiemediese kennis gehad, dus het hy mense geestelik en liggaamlik gehelp. Die mense het hom "vriendelike leraar" en die "goeie dokter" genoem. Te midde van die groot werk het hy skielik siek geword aan malaria en is op 13 Junie 1885 tussen sy gemeentelede op Okombahe dood. Dit was die eerste sendelinggraf op Okombahe en op die grafsteen staan: "Die wat met trane saai, sal met gejubel maai." (Psalm 126:5). Die sendingkonferensie eerw. Christian Baumann het op 23 Augustus 1885, op Omburo georden. Hy het in Mei 1886 met sy familie na Okombahe gekom en het die kerk opgeknap wat in bouvallige toestand was. In 1887 is die eerste kerkdiens in die herstelde kerk gehou met ongeveer 300 kerkgangers. Eerw. Baumann het siek geword en op 14 Mei 1888 gesterf. Dit was die tweede leraarsgraf op Okombahe. Drie dae na die begrafnis het kaptein Manase Tjiseseta van Omaruru namens die Herero's en Damaras 'n brief aan die sendingkonferensie geskryf waarin hy vra vir 'n nuwe leraar. Die sendingkonferensie het onmiddellik eerw. Daniel Cloete weer na Okombahe gestuur. Die jong sendeling Wilhelm Schaar is ook na Okombahe gestuur. Twee dae na sy aankoms op 20 November 1891 het reënbuie geval en die mense het gesê: "/Asa //Kha-//Kha-aob /kab ge /asa / kaiba go ha." (Met die nuwe leraar kom die nuwe seën.) 'n Jaar later het eerw. Cloete sy emeritaat aanvaar en naby Spitzkoppe met sy gesin getrek. Hy het nog gereeld dienste gehou en sy dogters het vir die kinders 'n skool ingerig en onderwys gegee. Op 6 Julie 1894 is eerw. Cloete wat meer as 40 jaar in diens van die Rynse sending was, onverwags dood en is kragtens sy wens op Okombahe begrawe. Dit was die derde graf van 'n evangeliedienaar. Die Herero-onderwyser, Dawid, en Damara-onderwyser, Gottlieb Goerseb, het die leraar getrou gehelp. Vanaf 1894 het meer Damaras na Okombahe gekom. Die kerk was te klein vir al die kerkgangers en eerw. Schaar moes dus elke Sondag twee dienste hou. In 1898 het eerw. Schaar en sy vrou siek geword en jaar lank in Kaap vertoef. Eerw. Spellmeyer het vir 'n lang tyd bediening waargeneem tot eerw. Schaar in Januarie 1900 teruggekeer het. Hy het egter op 11 November 1900 op Okombahe gesterf en is deur eerw. Hugo Baumann as leraar opgevolg. Hy het die huidige kerk op Okombahe saam met die gemeentelede gebou. Eerw. Baumann het op 26 April 1911 na Duitsland teruggekeer. Na eerw. Heinrich Brockmann, wat in 1920 oorgeneem het, terug is na Duitsland, het ouderling Benjamin /Khachab die werk oorgeneem en is deur eerw. W. Diehl van Usakos bygestaan. /Khachab is as evangelis aangestel en Winfried #Nouseb het hoofonderwyser geword. Franz #Ouseb is na die heengaan van /Khachab ingespan. Ou medewerkers soos Christian //Hoebeb, Martin /Gôagoseb en Kaleb Goseb het gesterf, maar in 1938 het drie jong manne van Okombahe na die Paulinum op Karibib gegaan. Een van hulle was Eliakim //Hoebeb, die eerste swart pastoor van Okombahe. (Die Republikein, 03.10.2008). 1 AELCRN Cardsystem of the co-workers, n.N. 2 Van Sending tot Kerk. Herausgeber ELK in SWA. 125 Jaar Rynse Sendingarbeid in Suidwes-Afrika. Redaksie: Dr. J. Baumann, Karibib. 1967. p. 187. 3 Baumann 2000:58. 4 AELCRN "Synodes 1976, 1978, 1979" n.N. 5 All informations on Gideon from ELCRN Cardfile n.N. --------------- ------------------------------------------------------------ --------------- ------------------------------------------------------------