Fredericks, Isak * 22.03.1936, Helmeringhausen † . Baptized: 08.07.1936. Confirmed: 16.03.1958. Worked as a Fitter and Welder in Lüderitzbucht before joining the Church. Mother language: Afrikaans. Other languages: Nama. Completed Std. VIII. Evangelist course: 1969-1970.1 Hat am Ende des Evangelisten-Kurses das beste Abschluss-Ergebnis mit 69,7% das beste Ergebnis.2 Evangelist Isak Fredericks (Karasburg) hält auf der 6. Ordentliche Gesamtsynode der ELK in SWA in Otjimbingwe vom 29.06.-04.07.1975 ein Referat über die neue Dienstordnung für Kirchliche Mitarbeiter mit besonderem Bezug zu § 18, der Evangelist innerhalb der ELK und seine Aufgaben.3 "Wanneer 'n mens die amp van 'n Evangelis van nader bestudeer, dan moet 'n mens sê; hey staan ok onder die "Amp van die bediening van die Woord", hy is ook verbonde aan die amp wat die Here aan Sy ker gegee het, d.w.s. die Evangelis "Die draer van die blye boodskap", nl. die evangelie." Fredericks zitiert die zwei Stellen aus dem NT in denen der Evangelist vorkommt (Epheser 4, 11+12 und Apostelgeschichte 21,8). Er nennt eine weitere Stelle aus der afrikaansen Bibel, die den Evangelisten enthält (nicht so in der Luther Übersetzung), 2. Timotheus 4,5: "Du aber sei nüchtern allenthalben, leide willig, tu das Werk eines Evangelisten (Luther übersetzt: Prediger des Evangliums), richte dein Amt redlich aus." Fredericks schreibt zu diesem Vers: Dus 'n bemoediging en opwekking vir elke evangelis, dat hy as evanglis in een lyn staat met alle ampsdraers binne die kerk van Christus, as 'n verantwoordelike persoon vir die uitbreiding van Gods koninkryk [sic] in en om ons. Die griewe was so groot dat die evangeliste gevoel het, dat die amp assulk binne ons kerk 'n minderwaardige plek volstaan. Dus is dit na aanleiding van die referaat gehou deur broeder K. Eichholz 9 nege [sic] voorstelle ingedien, wat volgens die siening van die evangeliste, die waardigheid van die amp sou terug win, met die vervanging van die "titel"evangelis [sic] met "prediker". Nou wat was die griewe? a.) Verhouding tussen Pastor en Evangelis b.) Evangelis is nie geregtig (volgens orde) om sakramente te bedien nie (alleen met 'n skriftelike verlof) c.) Mag eget nie die kansel gebruik, en die seën met opheffing van hulle hande uitspreek nie. [...] d.) Is evanglis 'n voltydse of deeltydse medewerker binne die E.L.K? [...] Deur om 'n gesonde verhouding en verstandhoueding daar te stel moet die medewerkers/sters vir mekaar oop wees, dan eers kann ons die probleme oorbrug en regstel, wat vandag menslik gesproke plofbaar lyk. [...] Die "titel" evangelis is volgesn bevinding sy waardigheid deurdie [sic] mens beroof of altans geskond, nie deurdie [sic] Woord van God nie. Daarom laat ons nie vandag die amp met die diensopdrag verwar nie. Die nuwe "titel"prediker [sic] sal nie die struktuur verander nie, slegs die "titel" word verander, maar as die struktuur en die medewerking van albei kante nie na wense is nie, baat ook die nuwe "titel" niks nie. Dan will erk slegs onder die bespreking van die orde eer en respek afdwing, en hoe kann ek my werk met blydskap verrig? Dit sal alleen geskied onder inferioriteitskompleks (minderwaardigheidsgevoel) en juis hier ontstaan dit dat die medewerkers/sters van mekaar distansieer. Hier moet die sinode 'n nuwe strategie (sorgvoldige beplaning) uitwerk, deur om moontlike weë te ondersoek, om die medewerkers/sters op 'n gesonde voet bymekaar te bring. [...] Maar hoe kann die Gees van God Sy werk volvoer in 'n siek gemeenskap, wat alleen uit wrywing bestaan? V.) Waaraan is die minderwaardigheid van die evanglis amp toe te skryf. Is dit aan die feit dat die evangeliste tweejaar [sic] opleiding kry, teenoor die vierjaar [sic] van 'n pastor? Ons kann sê baie hang daarmee saam. Maar wat by 'n mens behoort swaar te weeg is die feit dat hy/sy as sondaar, van Gods kant daardie voorreg gegee word om Sy Woord te verkondig, dus 'n besondere Voorreg. Ons gegee word Sy Woord te verkondig, dus 'n besondere voorreg. Ons hoef nie vandag alleen beskuldigings na die sendelinge slinger nie, as dit in hulle tyd die geval was, vandag is die evangeliste ook nie minder as handlangers nie, en as ons vandag onder 'n Christelike gemeenskap sulke lewe voer, wat gepaart gaan met minagting, veragting, onderdrukking endiskriminasie, hoe kann ons 'n gesonde verhouding met mekaar verwag? Kotak verbreek total. Ons sien mekaar slegs Sondagoggend gedurende die Erediens, en die res van die week is ons "vyande". Is ons nog lede aan die liggaam van Christus? [...] Uit so 'n situasie kann 'n mens nie vandag anders as om die vraag aan die sinode te rig: "Is dit nog wenslik om evangliste op te lei?" En ingeval van studie verlof, wat word van die ou-evangeliste wat die algemene peil van Paulinum nie sal kann by hou nie? Vir hierdie vrae moet die sinode 'n antwoord vind. Wanneer ek nou die orde oopstel vir bespreking, vra ek u almal beleefd om die inleidende toespraak ingedate te hou, watn hier gaan dit om die menslike verhoudinge binne die Christelike gemeenskap." [Unterstreichungen HMM]4 Wird auf der 11. Ordentlichen Gesamtsynode (WAHLSYNODE 1985) der ELK in SWA in Otjimbingwe, 22.-26.09.1985, als Pastor geführt und er hält bei der Deken (dean)-Wahl Kring Keetmanshoop/Mariental folgendes Ergebnis: Pastor August Matthys 62 Stimmen Pastor Johannes Beukes 36 Pastor Isak Fredericks 13 Pastor L. Du Toit 10 Wird auf dieser Synode unter Bischof Frederik in die Kirchenleitung gewählt. (??) In einem Artikel über die !Aman schreibt Casper W Erichsen "The Fate of a Namibian People" in der Namibian vom 2007-01-25 und nennt als Kontaktpersonen: Pastor Izak Fredericks at 081 315 4118 or Pastor Dr Henrik Frederik at 0811 290367. Married: Married Anna Magdalena Tiboth on 25.03.1958, born 28.12.1935 in Gibeon. Children: Magrietha 09.04.1958 Ernst Samuel 02.06.1960 Maria Lydia 30.08.1961 Izak Joseph 22.11.1962 Anna Magdalena 22.02.1964 Plantina Sophy 11.08.1965 Bazil 14.09.1971 Elizabeth Josephine 10.03.1974 Education: Other family members connected to RMS: Mission Stations: Congregations: Karasburg 01.01.1971 History with the RMS: 1 AELCRN Cardsystem of the co-workers, n.N. 2 AELCRNVIII2.16.2PaulinumCorrespondence1963-1972 Paulinum. "Jaarverslag van die Prinsipale 1969." 3 AELCRN "Sinode 1974-1975" n.N. 4 AELCRN "Sinode 1974-75". n.N. --------------- ------------------------------------------------------------ --------------- ------------------------------------------------------------