!Gaoseb, Michael * 06.1888, Okombahe. † 19.02.1970, Okombahe. Baptized: 08.01.1893. Confirmed: 27.03.1910. Mother language: Nama. Evangelist course: 1952-1953. Retired: 1957.1 See foto "Älteste + Gehilfe Michael, von Kawab" VEM HB-OR-901-462. ECOkahandja1936RMG2.642p.135, Ab 1924 im Dienst (Baumann), Mentioned by Roemer in his summarised statistic of evangelist to Pönnighaus in 1939. !Gaoseb is listed as an assistant evangelist for Okombahe, trained bei Christian Baumann. He received 45/- per month. AELCRNVIII2.2PaulinumKorrespondenz1936-1948p.37, Mentioned as "Bergdama""Paulinum"ECOkahandjaRMG2.642p.48, Co-workers conference 1955 RMG 2.642 p. 027, Michael !Gaoseb, Okombahe, "Bergdama", attended the course for chief evangelists (so called "Förderungskurs") at Paulinum which started in August 1951. Completed the course with an examination end of October 1952. Because of his average results it was advised to further employ him as an assistant evangelist, unless he had been a chief evangelist before coming to the Paulinum. Was send to Karibib. RMG 2.651a p. 80. Zeugnisse der Bekehrung und Hinwendung zu Gott, ausgesprochen und niedergelegt auf der Evangelistenkonferenz in Okahandja im Januar 1936. Michael !Gaoseb. "Meine Eltern waren christliche Eltern und übergaben mich der Schule. Während ich in der Schule war hatte mich ein Gefreiter der Truppe namens Schmitz einfach mit nach Omaruru genommen, ohne daß die Eltern was wußten. Und die Eltern waren sehr traurig, während ich dort war. Als ich eines Nachts aus meinem Hüttlein kam und zur Arbeit ging, wurde ich ohnmächtig, lag so, daß ich gesehen werden konnte, aber kein Mensch fand mich. So lag ich bis zum Nachmittag, und als ich, während ich so lag, wieder hell wurde (zu Verstand kam), wurde ich das Lied singen geheißen: "Niemals, niemals bin ich allein". Ich betete und stand dann auf und dachte, ich ginge zu meinem Pontok zurück, kam aber zum Store (Kaufladen) und wurde dort von einem Kaleb Goseb, der mit einem Weißen von Okombahe zum Frachtfahren gekommen war, gefunden und zurückgebracht. Als ich zurückgekommen war, bin ich den Missionaren H. Baumann und C. Schmitz übergeben worden, daß ich bei ihnen wohnte. Danach wurde ich zu Missionar J. Olpp nach Otjimbingue geschickt. Und als während der schlechten Zeit des Krieges der Herero und des Marenga-Hottentotten J. Olpp zu Besuch nach Deutschland zurückkehrte, kehrte ich nach Okombahe zurück. Da fing ich an, durch Mynheer Baumann Gottes Tort zu verstehen und die nötigen Lebensdinge wurden mir unentgeltlich vom Missionar gegeben. Und als H. Baumann, welcher auf mich gut acht hatte, daß ich mich nicht von Kirche und Missionar schiede, auch ging, wurde die Gemeinde Okombahe schwach. Da hat mein Vater mit großer Trauer Rat gesucht. Eines Tages gab Missionar Brockmann der Gemeinde auf dem Platze +Geins das hl, Abendmahl und lud auch mich nach Otjihorongo ein. Und ich ging mit dem Missionar dorthin. Es war eine Zeit, in der ich unentgeltlich geholfen habe. Und als kurze Zeit mein Vater nur einen Gedanken und ein Verlangen hatte, wurde ich und auch er krank, während die Leute die Gärten und das Vieh tränken gegangen waren. Da seufzte er sehr und ich stand auf und las ein Stückchen im Gebetbuch und sang ihm den 258, Gesang: "Ewigkeit, in die Zeit leuchte hell hinein" vor. Da sagte er: "Mit meiner Todesstunde werde ich deine Krankheit mitnehmen". Am Nachmittag rief er seine Kinder zusammen und sagte hinzu: "Michael soll Gottes Wort ausüben und von ihm nicht lassen", und dann starb er. So wie er, sagte auch Missionar H. Baumann: "Wenn ich von dir höre, will ich hören, daß du Gottes Wort treibst", Während die Worte dieser beiden Männer wirkten, hat Gott mich 1924 in seine große Arbeit berufen. Deswegen danke ich meinem Gott. Amen." See original of this text in his statement in handwriting (written on 06.01.1936 in Okahandja) AELCRNVIII2.3a p. 74-75, Im Jahresbericht der Gemeinde Usakos/Okombahe 1937: "Über Michael Gaoseb in Kawab wird in letzter Zeit geklagt. Was an den Klagen ist, soll auf der Reise untersucht werden , die in der 2. Januarwoche ins Okombahe Gebiet führen soll."2 See photo in AELCRN Okombahe 1961-65 On 15.08.1947 the following co-workers were part of the congregation OMARURU Name "Stamm" Rang Alter Born Dienstalter Started Platz Michael !Gaoseb D HE 53 1894 20 1927 Okombahe Josua Tjiurutue H HE 60 1887 18 1929 Kalkfeld Cornelius Nautoro H WE 50 1897 12 1935 Omatjette Mesech !Auxab D E 45 1902 6 1941 Omaruru Philippus Mativa D HiE 35 1912 3 1944 Kalkfeld Quelle: AELCRN I 3.5 Evangelisten konferenzen Listen von Evangelisten 1947-68 The obituary, written by U. Pönnighaus (who maintained close friendly contacts with !Gaoseb because of her co-operation, according to her own description) pictures the Evangelist as the respected leader, the dedicated Christian, faithful preacher, who - in spite of his own necessitous situation - finds ways of supporting the community. Pönnighaus quotes the inhabitants of the small villages at the Ugab after the death of !Gaoseb: "Even when he was confined to his bed for six days a week in his old age, would he still find the strength on the seventh day to let the church bell rung, walk in pain to the church place and preach God's word to us." Pönnighaus describes !Gaoseb as a tall man with Was appointed as Assistant-Evangelist in 1924. According to U. Pönnighaus he was appointed as Chief-Evangelist after his second stay at Paulinum in 1951/52, with the rights to administer the sacrament. After this course he was stationed at Karibib (U. Pönnighaus insists "[...] Soos voor die kursus he thy ook daarna die gemeente Karibib bedien [...]") and he visited the farms in the surrounding together with RMG missionary Rethemeyer. He became physically week in those years and moved therefore back to Okombahe in 1954. There he substituted the local pastor, Eliakim Hoebeb for a half year. After he retired - no exact date mentioned by U. Pönnighaus - !Gaoseb still worked for nearly 11 years as Evangelist in Sorris-Sorris. He accommodated up to 16 schoolchildren in his hut so that they could attend the local Primary School, long before the ELK established a hostel there. He received no reimbursement for his expenditure, but paid all the costs from his extremely small pension. His house was always full of children. Except for his own three children, grand-children and grand-grand-children grew up in his house. His deepest wish was always, that one of his grandsons, [no name mentioned by U. Pönnighaus], who was attending Welwitschia High School in 1970, would one day become a pastor. In his last years he worked as a hostel father in the ELK hostel at Sorris-Sorris (Ani-+gâb), a work which he fulfilled with much fervour, in spite of his weakness. The singing with the hostel-children became one of his most loved activities. His famous text in the scripture was John 17, 9: "I pray for them: I pray not for the world, but for them which thou hast given me; for they are thine."3 Retired by about 1960.4 Langer Nachruf in Immanuel August 1970 9/11:22-23. (siehe digitale Kopie des Artikels mit Photo). "Getroue dienskneg van sy Here. "Waar sal ons so 'n herder weer kry?" - "Ons is maar 'n klein gemeente of Sorris-Sorris en Ani-+gâb, maar daar is 'n groot leemte in die plek wat Hoofevangelis Michael !Gaoseb agergelaat het." - "Al het hy in sy hoë ouderdom vir ses dae weens liggaamlike swakhede in die bed gebly, het hy tog op die sewende dag die klokkie laat lui en sukkel-sukkel met 'n geboë rug, steuend op sy stok, na die kerkplek aangestap, om ons met Gods woord te bedien." - "Hy was dan gister (Saterdag) so siek dat hy ook nie sy kop kon oplig nie, en kyk, daar kom hy nou sukkelend aan om 'n diens vir ons te hou." Dit alles het gemeentelede neergeskryf nadat die Here sy dienskneg na 82 jaar leeftyd in Februarie '70 in die ewigheid geroep het. Ek was deur jare van samewerking verbonde met ou Evanglis Michael en kon by my laaste besoek verlede Novembermaand na 'n mooi gesels-uurtjie die kiekie neem, wat u hier sien. - Toe ons susters von Okombahe deur jare heen maandeliks tot noordwaards aan die Brandberge gereis het om langs die Ugab die klein gemeentes te bedien, was die doel van ons reis reëlmatig ook die hostel te Sorris-Sorris, waar hy huisvaderlike pligte oorneem het. Al was die gepensioneerde Evangelis reeds oor die sewentig jaar oud, kon 'n mens hom gedurig besig vind. Opvallend was sy hoë gestalte met 'n regop gang en altyd helder en wakkere oë. Hoe goed het hy nie die hostelkinders se ouers geken en al die gemeentelede, al het hulle ver verstrooid in die noordelike gebied van die reservaat, in die wye omgewing von Sorris-Sorris gebly. Sy donkie-kar was altyd gereed, vir die hostel om kos en hout te gaan soek en om na 'n ver geleë plekkie te ry vir 'n nooddoop of begrafnis of 'n erediens. Baie kere kon 'n mens hom ook op die rug van die donkie sein ry, as hy vinniger die plek wou bereik. Ek kon soms nie glo dat hy so 'n ou man reeds was. Hoe was hy saam met sy getroue, altyd vriendelike eggenote Gerlinde besig in die tuin, by die twee bokkie-kuddes, die eie en dié van die hostel-seuns, by sy tabak-blare, in die hoenderhod en by die lammertjies. In die donker aande, terwyl oor die tagtig hostekinders op die stoep van die hostel sit en eein lied na die ander eein met hul helder stemme hardop sing, het our Evangelis Michael met die brandende lampie uit sy kamer langs die stoep gekom, die boeke in sy hand. 'n Blaaitjie van 'n Duitse almanak met bybelse uitleggings vir kinders, het by die teks wat gelees moet word, ingelê. Dit het hy as voorbereiding vir die aandgodsdiens gebruik. En jaar na jaar moes ek dié almanak vir hom bestel. Wanneer hy gedink het, dat die kinders lang genoed gesing het, het hy die lied "Tsou ta hâ, sâ-!gû ta re" ("Di nou nag en ek is vaak") ingestem as teken vir die afsluiting van die dag. Na lesing en uitlegging van die teks het meesal `n lang gebed gevolg. Voor die begin daarvan het hy opgelet dat die kinders daarop regop sit en luister. Maar nogtans het sommige kleintjies na die een of ander maat langs hulle afgesak en het uit hul eerste diep slaap wakkergeskrik met die sterker geluid van die afsluitende "Onse Vader" wat almal saam gebid het. Tog het die hostelleidsters uit hierdie gebede geleer dat 'n mens met alles na ons Hemelse Vader kan kom om Hom te smeek en te lofprys. Baie van die kinders se ouers het eers in dié jare Christene geword. Dat later die groot dogters, wat von kleins af in dié hostel opgegroei het, saam met die hostelleidsters van Ani-+gâb daagliks vroeg in die oggende gebedsgemeenskap beoefen het, is seker ter deel ook 'n vrug van Evangelis Michael se diens in die begintyd van die hostel te Sorris-Sorris. Sy hele lewe lank het ou Michael !Gaoseb in die diens van sy Here Jesus Christus gestel: Te Okombahe 1888 gebore was hy by ou sendeling Hugo Baumann op skool. As groot seun was hy vir 'n onderwyserkursus Otjimbingwe to geroep, maar weens die oorlog tussen Duitsers en Hereros kon hy die opleiding nie afsluit nie. So het hy as hulp-onderwyser voltyds in die Okombahe-Reservaat gedien. Ook as ouderling het hy Pastor H. Baumann bygestaan. In 1913 is hy deur Pastor Brockmann met sy vrou Gerlinde in die huwelik bevestig; dus het hulle twee 56 jaar lank getrou mekaar in die huweliksverbond gedra. Deur baie jare het Evangelis !Gaoseb aan sy sendelinge Brockmann, W. Diehl, Römer, Kuhlmann en Kuhles vanaf verskillende plekke in die Reservaat skool- en katkiesasie-klasse onderrig. Sedert 1924 was hy as hulp-evangelis besig en sy vroe skryf: "Saam met Pastor W. Diehl, wat destyds in Usakos gestasioneer was, en Okombhae ook bedien het, was hy baie op pad. Hulle twee het die hele Okombahe-wyke plat gery om op al die klein buiteplekke Evangelisasiedienste te hou." In die jare 1951/52 die tweede keer die Paulinum besoek en is daarna as Hoofevangelis bevestig wat ook geregtig was om die sakramente uit te deel. Soos voor die kursus het hy ook daarna die gemeente Karibib bedien en het met Pasto H. Rethemeyer die plase in die wyk besoek. Maar dan het hy liggaamlik swakker geword en het 1954 weer Okombahe toe getrek waar hy vir 'n halwe jaar plaasvervanger van Pastor Eliakim Hoebeb was. Daarna het hy omtrent 11 jaar as gepensioneerde Evangelis Sorris-Sorris bedien. Toe ons daar nog nie 'n hostel gehad het nie, het hy saam met sy vrou Gerlinde tot by 16 kinders, meestal van die Ugab, grotes en kleiners, in sy hutte opgeneem. Sonder om vooraf te vra waar van die kinders by hom sal lewe - sy pensioensgeld was baie gering - het hy sy deut, sy hande en hart vir hulle wyd oop gemaak. Buiten sy eie twee dogters (Regine en Erika) en sy seun Emil het baie eie kleinkinders en weer kinders van hulle by hom groot geword. Sy innige wens was dat een van sy kleinseuns wat nou op Welwitschia die Sekondêre Skool besoek, die amp van die verkondiging van die Evangelie mag aanvaar. Op die dag van sy laaste vertrek van Ani-+gâb na Okombahe (waar hy kort daarna verlos is van alle limmaamlike swakhede) het nog eens - soos baie kere in die laaste tyd - die hostelinders vir hom kom sing, want hy het al hoe meer belang gestel in die hostel-kinderkoor. Die sang van die kinders het hom - soos hy gesê het - baie ver weggevoer sodat hy gevoel het asof hy met die woorde van die lofliedere tot by Gods troon kom staan het. Graag wil ek hierdie kort lewensskets afsluit met 'n woord uit die hoofstuk wat hy besonders waardeer het, naamlik Johannes 17, die gebed van Jesus vir sy dissipels: Jesus bid: "Vader, Ek will dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kann aanskou wat U My gegee het." U.P. Married: Married in 1913 in Okombahe (by RMS missionary Brockmann) to: Gerlinde /Uises AELCRN\AELCRNVIII2.17.7CircularLetterbyFPönnighaus1947-1951 467_6727.jpg /Uises was born ca. 1902 in Okombahe.5 Children: Regine Erika Emil AELCRN\AELCRNVIII2.17.7CircularLetterbyFPönnighaus1947-1951 467_6727.jpg Education: Other family members connected to RMG: Jakobus !Gaoseb (Bergdamara) attended the "fifth course" of the Augustineum in Okahandja. He was from Gibeon and born 1914. He attended 3 years school in Gibeon and worked in Kranzplatz before coming to the Augustineum. He wasnot married during the course. He spoke Nama. He did not complete the teachers course with an examination but was dismissed on the 31.03.1936 as "evtl. unfähig".6 Emil !Gaoseb (Bergdamara) attended the "fifth course" of the Augustineum in Okahandja. He was from Kawab and born 1917. He attended 5 years school in Kawab and worked in a garden before coming to the Augustineum. He was confirmed in Usakos. He was not married during the course. He spoke Nama. He did not complete the teachers course with an examination but was dismissed on the 31.03.1936 as "evtl. unfähig".7 Eine Josefina !Gaoses geb. Xamses (geb. 05.06.1898, gest. 03.06.1972) ist auf dem Friedhof in Rehoboth begraben. Mission Stations: Congregations: Karibib 1953-1954.8 History with the RMG: 1 AELCRN Cardsystem of the co-workers, n.N. 2 AELCRN n.N. Jahresberichte 1936, 1937 und 1938. 3 Obituary by Ursula Pönnighaus. Immanuel August 1970:22. 4 AELCRN I 3.5 n.N. 5 AELCRN Cardsystem of the co-workers, n.N. 6 AELCRN V 6.1:38-39. 7 AELCRN V 6.1:38-39. 8 AELCRN Cardsystem of the co-workers, n.N. --------------- ------------------------------------------------------------ --------------- ------------------------------------------------------------